Numbers 24:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het sy gelykenis opgeneem en gesê: Wee, wie sal lewe as God dit doen! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bileam het nog een boodskap gehad: “Wie sal kan bly leef wanneer God dit alles laat gebeur? |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het hy sy spreuk aangehef en gesê: Wee, wie sal lewe as God d¡t beskik? |
| Afrikaans 1983 | Bileam het ook met hierdie uitspraak gekom: “Wie kan in die lewe bly as God dit nie so bepaal nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bileam het sy orakelspreuk aangehef en gesê: “Helaas, wie sal oorleef sonder dat God dit beskik? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Bileam het weer begin praat. Hy het gesê: “Wie sal kan lewe wanneer God al hierdie dinge laat gebeur? Niemand. Dit sal sleg gaan met julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie was Bileam se laaste uitspraak: “Wie kan bly lewe as God dit nie wil hê nie? |