Numbers 24:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die Keniete sal verwoes word totdat Assur jou in ballingskap weggevoer het.
Afrikaans (NLV) 2011 Kain sal egter verwoes word wanneer die Assiriërs kom om jou gevange te neem.”
Afrikaans 1933/1953 Ewenwel sal Kain tot verwoesting wees. Hoe lank nog? Assur sal jou as gevangene wegvoer.
Afrikaans 1983 maar tog sal Kain uitgewis word, die Assiriërs sal jou as gevangene wegvoer.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar Kain is bestem vir vernietiging. Hoe lank nog? Assur sal jou in ballingskap wegvoer.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar wanneer die Assiriërs julle vang en wegvat, dan sal hulle die woonplek van Kain verbrand.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Kain se nageslag sal verdwyn wanneer die Assiriërs hulle as gevangenes wegvoer.”