Numbers 24:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die Keniete aangekyk en sy gelykenis opgeneem en gesê: Sterk is jou woonplek, en jy slaan jou nes in 'n rots. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het na die Keniete gekyk en die volgende boodskap gebring: “Jou blyplek is veilig. Jou skuiling is tussen die rotse. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe hy die Keniete sien, het hy sy spreuk aangehef en gesê: Jou woonplek is vas, en jou nes is gebou op die rots. |
| Afrikaans 1983 | Bileam het ook die Keniete gesien en met hierdie uitspraak gekom: “Jou woonplek is stewig, jou nes is op 'n rots gebou, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bileam het die Keniete gesien, sy orakelspreuk aangehef en gesê: “Bestendig is jou woonplek, op 'n rots is jou nes gebou; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe kyk hy na die Keniete, en hy begin praat en hy sê: “Julle het 'n plek waar julle altyd woon, julle woon op 'n rots, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir die Keniete het Bileam gesê: “Julle bly op ’n baie veilige plek; soos ’n voël wat op ’n rots nes gemaak het. |