Numbers 24:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit Jakob sal hy kom wat heers, en hy sal die oorblywende van die stad vernietig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit Jakob sal ’n heerser opstaan. Hy sal hulle wat oorbly in die stad, vernietig.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En laat daar een uit Jakob heers en die vrygeraaktes uit die stede vernietig. |
| Afrikaans 1983 | Een uit Jakob sal heers en hy sal dié vernietig wat uit Edom se hoofstad wegvlug.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal heers uit Jakob; wie uit die stad ontvlug, bring hy om.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand van die nageslag van Jakob sal regeer, en hy sal die mense doodmaak wat wegvlug uit die stad Ir.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die regeerder kom uit Jakob. Hy sal die mense uit die stede wat oorgebly het, doodmaak.” |