Numbers 24:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Edom sal 'n besitting wees, ook sal Seïr 'n besitting vir sy vyande wees; en Israel sal dapper handel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Edom sal oorwin word. Seïr sal oorlogsbuit word vir sy vyande. Israel sal met mag oorwin. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook sal Edom 'n besitting wees; en Se‹r, sy vyande, sal 'n besitting wees, maar Israel neem toe in krag. |
| Afrikaans 1983 | Edom sal verower word, Seïr, die vyand van Israel, sal ingeneem word, maar Israel sal al sterker word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Edom word 'n besitting, ja, Seïr, sy vyande, word 'n besitting, maar Israel word al sterker. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete sal die land Edom vir hulleself vat, die land Seïr sal behoort aan die vyande van die land. Maar Israel sal 'n sterk volk wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal Edom verower en Seïr, wat nog altyd sy vyand was, se gebied inneem. Hy sal Israel op ’n triomftog lei. |