Numbers 24:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nou, kyk, Ek gaan na my volk toe; kom dan, en Ek sal jou bekend maak wat hierdie volk aan jou volk sal doen aan die einde van die dae.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek gaan nou terug na my mense toe. Maar laat ek jou ’n bietjie inlig oor wat hierdie volk in die toekoms met jou volk gaan doen.”
Afrikaans 1933/1953 En nou, kyk, ek gaan na my volk toe. Kom, ek sal jou inligting gee, wat hierdie volk jou volk sal aandoen aan die einde van die dae.
Afrikaans 1983 Ek gaan terug na my mense toe, maar ek wil eers vir jou sê wat hierdie volk in die toekoms aan jou volk sal doen.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En nou, kyk, ek is reeds op pad na my volk toe. Maar kom, laat ek u inlig oor wat hierdie volk in die toekoms aan u volk gaan doen.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou gaan ek terug na my mense toe. Maar ek sal nou vir jou sê wat hierdie volk eendag aan jou volk sal doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek gaan nou terug na my eie mense toe. Maar net voordat ek gaan, laat ek net eers vir jou vertel wat die Israeliete met jou volk gaan doen.”