Numbers 24:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, vlug nou na jou plek; ek het gedink om jou tot groot eer te bevorder; maar kyk, die HERE het jou van eer teruggehou.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak dat jy wegkom na jou huis toe! Ek het wel gesê ek sal jou beloon, maar die Here het nou jou beloning weggevat!”
Afrikaans 1933/1953 Trek dan nou gou na jou woonplek! Ek het gesê dat ek jou hoog sal vereer; maar kyk, die HERE het jou van verering teruggehou.
Afrikaans 1983 Maak dat jy wegkom na jou eie plek toe. Ek het belowe om jou goed te betaal, maar die Here het gekeer dat jy betaal word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak dan nou dat jy wegkom na jou plek! Ek het gesê ek sal jou ryklik beloon; maar kyk, die Here het jou van beloning weerhou.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou moet jy loop, terug na jou plek. Ek het gesê ek sal jou baie ryk maak, maar die Here het dit gekeer, jy sal nie ryk word nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak dat jy hier wegkom! Gaan terug na jou huis toe. Ek was van plan om jou goed te betaal, maar die Here het gesorg dat jy niks kry nie!”