Numbers 23:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het na hom teruggekeer, en kyk, hy het by sy brandoffer gestaan, hy en al die vorste van Moab. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hy by Balak terugkom, het die koning en al die amptenare van Moab by die brandoffers gestaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het na hom teruggegaan terwyl hy daar staan by sy brandoffer, hy en al die vorste van Moab. |
| Afrikaans 1983 | Bileam het by Balak gekom waar hy en al die amptenare van Moab by die brandoffer staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het na Balak toe teruggegaan. Daar staan Balak toe nog steeds by sy brandoffers, hy en al die •hoë amptenare van Moab. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Bileam het teruggekom by Balak. En daar staan Balak toe nog by sy brand-offer, hy en die amptenare van Moab. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Bileam by Balak aankom, het hy en al die amptenare van Moab nog steeds by die brandoffers gestaan. |