Numbers 23:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die HERE 'n woord in Bíleam se mond gelê en gesê: Gaan terug na Balak, en so moet jy spreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het toe vir Bileam gesê wat hy vir Balak moet sê. Hy het gesê: “Gaan terug na Balak toe en gee vir hom hierdie boodskap.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe lê die HERE 'n woord in B¡leam se mond en sê: Gaan terug na Balak, en so moet jy spreek. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir Bileam gesê wat hy moet sê en hom beveel: “Gaan na Balak toe terug en sê dit vir hom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het toe 'n woord in die mond van Bileam gelê en gesê: “Gaan terug na Balak. Dit is wat jy moet sê.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God sê toe vir Bileam wat hy moet sê, en Hy sê Bileam moet teruggaan na Balak toe en hy moet dit vir Balak sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê toe vir hom: “Gaan nou terug na Balak toe en gee vir hom hierdie boodskap van My af.” |