Numbers 23:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Balak het Bíleam gebring na die top van Peor wat na Jesimon kyk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Balak het Bileam toe na die piek van Peorberg gevat wat oor die woestyn uitkyk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe neem Balak B¡leam saam na die top van Peor wat oor die wildernis afkyk. |
| Afrikaans 1983 | Balak vat toe vir Bileam na die top van Peor toe wat afkyk op die droë wêreld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Balak vat toe vir Bileam na die kruin van Peor, wat 'n uitsig bied oor die wildernis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Balak neem toe vir Bileam tot bo-op Peor-berg. Van daardie berg kan 'n mens die droëveld sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy vat hom toe na die top van die berg Peor toe wat oor die woestyn uitkyk. |