Numbers 23:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Balak vir Bíleam: Kom tog, ek sal jou na 'n ander plek bring; miskien sal dit God behaag dat U my hulle daarvandaan vervloek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Balak sê vir Bileam: “Kom laat ek jou na nog ’n ander plek toe vat. Miskien is dit reg vir God om hulle van daar af te vervloek.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder sê Balak vir B¡leam: Kom tog, ek sal jou na 'n ander plek saamneem; miskien sal dit reg wees in die oë van God dat jy hulle vir my daarvandaan vervloek. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Balak vir Bileam: “Kom ek vat jou na 'n ander plek toe. Miskien vind God dit tog goed dat jy die volk daarvandaan vir my vervloek.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Balak vir Bileam: “Kom asseblief; ek vat jou na 'n ander plek toe. Miskien sal dit reg wees in God se oë dat jy hulle vir my daarvandaan vervloek.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Balak het toe vir Bileam gesê: “Kom asseblief, ek neem jou na 'n ander plek. Miskien sal God tevrede wees as jy hulle vir my vervloek” van daardie plek af. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê Balak vir Bileam: “Kom ek vat jou na nog ’n ander plek toe. Miskien sal God dat jy hulle van daar af vervloek.” |