Numbers 23:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Bíleam antwoord en sê vir Balak: Het ek jou nie vertel deur te sê: Alles wat die HERE spreek, moet ek doen nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Bileam het Balak geantwoord: “Het ek dan nie vir jou gesê dat ek alles moet doen wat die Here vir my sê nie?”
Afrikaans 1933/1953 Maar B¡leam antwoord en sê vir Balak: Het ek nie dit met jou gespreek nie: Alles wat die HERE spreek, dit sal ek doen?
Afrikaans 1983 Bileam het geantwoord: “Ek het jou mos gesê ek sal net doen wat die Here vir my sê.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bileam het daarop gereageer en vir Balak gesê: “Het ek nie vir u gesê nie, ‘Alles wat die Here sê, dit sal ek doen’?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Bileam het geantwoord en vir Balak gesê: “Ek het vir jou gesê dat ek alles sal doen wat die Here vir my sê.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bileam antwoord: “Ek het mos vir jou gesê ek kan net doen wat die Here my toelaat om te doen.”