Numbers 23:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Balak vir Bíleam: Vervloek hulle glad nie en seën hulle glad nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Balak sê toe vir Bileam: “As jy hulle nie gaan vervloek nie, mag jy hulle ook nie seën nie!”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Balak vir B¡leam: Jy moet hulle glad nie vloek nie, en jy moet hulle glad nie seën nie.
Afrikaans 1983 Toe sê Balak vir Bileam: “As jy hulle nie kan vervloek nie, moet jy hulle ook nie seën nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Balak sê toe vir Bileam: “Moet dan nie 'n vervloeking nie, maar ook nie 'n seën oor hulle uitspreek nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Balak het vir Bileam gesê: “As jy hulle nie kan vervloek nie, dan moet jy hulle ook nie seën nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê Balak vir Bileam: “As jy dan nie hierdie volk gaan vervloek nie, mag jy hulle ten minste ook nie seën nie.”