Numbers 23:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God het hulle uit Egipte uitgelei; hy het as 't ware die krag van 'n eenhoring.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle uit Egipte bevry. Hy is vir Israel soos die brute krag van ’n bees.
Afrikaans 1933/1953 God wat hulle uit Egipte uitgelei het, is vir hulle soos die horings van 'n buffel.
Afrikaans 1983 God het hulle uit Egipte laat trek, sy krag is vir hulle soos die horings van 'n buffel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God, wat hulle uit Egipte laat wegtrek het, is soos die horings van 'n buffel vir hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God, wat hulle uit Egipte gebring het, is vir hulle soos die horings van 'n oer-os.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “God het hulle uit Egipte laat trek en Hy veg vir hulle met sy reusekrag wat g’n gelyke ken nie.