Numbers 23:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, ek het 'n bevel ontvang om te seën, en hy het geseën; en ek kan dit nie omkeer nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het die opdrag gekry om te seën. Hy het geseën en ek kan dit nie omdraai nie.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, ek het ontvang om te seën; en het Hy geseën, dan kan ek dit nie keer nie.
Afrikaans 1983 Ek het die opdrag om te seën: Hý het geseën, en ék kan niks daaraan verander nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, om te seën is die opdrag wat ek ontvang het. Hy het geseën, en ek kan dit nie omkeer nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Luister, Hy het gesê ek moet die volk seën, en wanneer Hy iemand geseën het, dan kan ek dit nie verander nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “God het my beveel om hulle te seën, om sy goedheid oor hulle af te bid. Dit kan ek nie verander nie.