Numbers 23:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy antwoord en sê: Moet ek nie oppas om te spreek wat die HERE in my mond gelê het nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bileam het geantwoord: “Ek kan net dit sê wat God my meegedeel het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy antwoord daarop d¡t: Moet ek dan nie sorgvuldig alles spreek wat die HERE in my mond lê nie? |
| Afrikaans 1983 | Bileam het geantwoord: “Ek moes tog presies kom sê wat die Here my voorgesê het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bileam het daarop gereageer en gesê: “Moet ek nie dit wat die Here in my mond lê, noukeurig nasê nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Bileam het geantwoord: “Ek mag net sê wat die Here vir my gesê het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bileam antwoord toe: “Ek kan tog niks anders sê as wat die Here vir my gesê het nie!” |