Numbers 23:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie kan die stof van Jakob tel, en die getal van die vierde deel van Israel? Laat my die dood van die regverdiges sterf, en laat my laaste einde soos syne wees! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie kan Jakob se nageslag tel? Wie kan selfs ’n kwart van Israel tel? Mag ek as ’n regverdige sterf. Mag my dae soos hulle s’n eindig.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie het die stof van Jakob getel? En wie, volgens getal, die vierde deel van Israel? Laat my sterwe die dood van die opregtes, en laat my einde soos syne wees! |
| Afrikaans 1983 | Wie kan die stof tel, wie vir Jakob, wie kan selfs een kwart van Israel se getal bereken? Mag ek ook eendag as opregte sterwe, mag my einde soos hierdie volk s'n wees.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie kan die stof van Jakob tel, die getal bereken van die stofwolk van Israel? Mag ek die dood van die opregtes sterf, mag my einde soos hulle s'n wees!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand kan stof tel nie, hulle kan ook nie die nageslag van Jakob tel nie, niemand kan sê hoeveel is een kwart van die Israeliete nie. Ek bid dat ek eerlik sal bly totdat ek sterf, en dat my einde soos hierdie volk se einde sal wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wie kan Jakob se kinders en kleinkinders tel? Hulle is ontelbaar. Wie kan probeer om selfs ’n kwart van Israel se mense te tel? Dis heeltemal onmoontlik. “Ek wens ek kan eendag doodgaan as iemand wat gedoen het wat God vra. Mag my lewe soos hierdie volk s’n eindig.” |