Numbers 22:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En God het na Bíleam gekom en gesê: Watter manne is hierdie by jou? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie nag het die Here na Bileam gekom. Hy het hom gevra: “Wie is hierdie mans hier by jou?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En God het na B¡leam gekom en gesê: Wie is die manne daar by jou? |
| Afrikaans 1983 | God het aan Bileam verskyn en gevra: “Wie is die manne hier by jou?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God het na Bileam gekom en gevra: “Wie is die manne hier by jou?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het na Bileam toe gekom en vir hom gevra: “Wie is hierdie mans by jou?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié nag het God na Bileam toe gekom en vir hom gevra: “Wie is die mans wat in jou huis is?” |