Numbers 22:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Balak het beeste en kleinvee geoffer en na Bíleam gestuur en aan die vorste wat by hom was.
Afrikaans (NLV) 2011 Balak het beeste en skape geslag. Hy het vir Bileam en die amptenare wat by hom was daarvandaan gestuur.
Afrikaans 1933/1953 En Balak het beeste en kleinvee geoffer en daarvan aan B¡leam gestuur en aan die vorste wat by hom was.
Afrikaans 1983 Balak het beeste en skape geslag en dit vir Bileam en die amptenare wat saam met hom was, laat bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Balak het beeste en kleinvee geslag en dit vir Bileam en die leiers by hom gestuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Balak het beeste en bokke en skape geslag en hy het dit vir Bileam en die amptenare by hom gestuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar het die koning beeste en skape as offers laat slag en vir Bileam en al die belangrike mense wat by hom was van die vleis gegee.