Numbers 22:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Balak sê vir Bíleam: Het ek nie ernstig na jou gestuur om jou te roep nie? waarom het jy nie na my toe gekom nie? is ek nie in staat om U werklik tot eer te bevorder nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Balak het vir Bileam gevra: “Ek het jou dan dringend ontbied om na my toe te kom. Hoekom het jy nie dadelik gekom nie? Glo jy dan nie dat ek jou kan beloon nie?”
Afrikaans 1933/1953 En Balak sê vir B¡leam: Het ek nie herhaaldelik na jou gestuur om jou te laat roep nie? Waarom het jy nie na my gekom nie? Is ek werklik nie in staat om jou te vereer nie?
Afrikaans 1983 Balak vra toe vir Bileam: “Ek het jou dringend laat roep, en waarom het jy toe nie na my toe gekom nie? Dink jy ek kan jou nie goed betaal nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Balak het vir Bileam gesê: “Het ek nie aanhoudend mense na jou gestuur om jou na my te ontbied nie? Waarom het jy nie na my gekom nie? Is ek werklik nie in staat om jou te beloon nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Balak sê toe vir Bileam: “Ek het jou twee maal laat roep. Hoekom het jy nie die eerste maal gekom nie? Het jy gedink ek kan jou nie betaal en ryk maak nie?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hoekom het jy nie gekom toe ek jou die eerste keer laat roep het nie?” het Balak vir Bileam gevra. “Het jy gedink ek sou jou nie goed genoeg betaal nie?”