Numbers 22:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die esel het my gesien en drie maal van my af weggedraai.
Afrikaans (NLV) 2011 Die donkie het my gesien en drie keer al probeer wegdraai. Drie keer kon ek jou al doodgemaak het en die donkie laat bly leef het.”
Afrikaans 1933/1953 Maar die esel het My gesien en nou al drie maal voor My uitgedraai. As sy nie voor My uitgedraai het nie -- dan het Ek jou alte seker gedood en haar laat lewe.
Afrikaans 1983 Die donkie het My gesien en drie keer vir My uitgedraai. As hy dit nie gedoen het nie, het Ek jou al doodgemaak en hom laat leef.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die donkie het My gesien en nou drie keer vir My uitgedraai. As sy nie van My af weggedraai het nie, sou Ek jóú nou doodgemaak het, maar haar laat leef het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die donkie het My gesien en sy het drie maal weggedraai. As sy dit nie gedoen het nie, dan sou Ek jóú doodgemaak het, maar Ek sou háár laat aanhou lewe het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het drie maal voor jou kom staan; daarom het die donkie elke keer uitgedraai. As hy dit nie gedoen het nie, het Ek jou beslis doodgemaak. Maar die donkie sou Ek laat leef het.”