Numbers 22:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moab was baie bevrees vir die volk, omdat hulle baie was, en Moab was benoud vanweë die kinders van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hy sien hoe baie Israeliete daar is, het hy en sy volk vir hulle bang geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | het Moab baie bang geword vir die volk, want hulle was talryk; en Moab het beangs geword vanweë die kinders van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Die Moabiete het baie groot geskrik vir die Israeliete, want hulle was baie. Die Moabiete het bang geword vir die Israeliete |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moab het baie bang geword vir die volk, want hulle was baie. Moab was vreesbevange vir die Israeliete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Moabiete het baie bang geword vir die Israeliete, want daar was baie Israeliete. Die Moabiete was bang vir die Israeliete |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | het hy en sy mense baie bang geword, want hulle het gesien hoe baie Israeliete daar was. In hulle paniek |