Numbers 22:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Bíleam vir die esel: Omdat jy met my gespot het, sou ek 'n swaard in my hand wou hê, want nou wil ek jou doodmaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bileam sê vir die donkie: “Jy maak my belaglik. As ek ’n swaard gehad het, het ek jou nou doodgemaak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop antwoord B¡leam die esel: Omdat jy die spot met my drywe. Was daar net 'n swaard in my hand -- dan het ek jou sekerlik doodgeslaan. |
| Afrikaans 1983 | Bileam antwoord toe: “Jy hou my vir die gek. As ek 'n swaard by my gehad het, het ek jou doodgemaak.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop sê Bileam vir die donkie: “Omdat jy my vir die gek hou! Was daar maar 'n swaard in my hand, want dan het ek jou nou doodgemaak!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Bileam het vir die donkie gesê: “Jy maak my baie kwaad. As ek nou 'n swaard in my hand gehad het, dan het ek jou doodgemaak.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy hou my vir die gek,” het Bileam gesê, “as ek ’n swaard by my gehad het, het ek jou net hier doodgemaak!” |