Numbers 22:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die HERE die bek van die esel oopgemaak, en sy sê vir Bíleam: Wat het ek jou aangedoen dat jy my al drie maal geslaan het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het toe die donkie laat praat. “Wat het ek aan jou gedoen dat jy my nou al drie keer geslaan het?” vra die donkie vir Bileam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die HERE het die bek van die esel geopen, en sy sê vir B¡leam: Wat het ek jou gedoen, dat jy my nou al drie maal geslaan het? |
| Afrikaans 1983 | Toe laat die Here die donkie praat, en die donkie sê vir Bileam: “Wat het ek jou aangedoen dat jy my nou al drie keer geslaan het?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe maak die Here die donkie se mond oop en sy sê vir Bileam: “Wat het ek aan jou gedoen dat jy my nou drie keer geslaan het?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here maak toe die bek van die donkie oop sodat die donkie kan praat, en sy het vir Bileam gesê: “Wat het ek verkeerd gedoen? Hoekom het jy my nou al drie maal geslaan?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe laat die Here die donkie deur ’n wonderwerk met Bileam praat. “Dit is nou al die derde keer dat jy my so slaan,” het die donkie skielik vir Bileam gesê. “Wat het ek aan jou gedoen om dit te verdien?” |