Numbers 22:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die esel die engel van die HERE sien, val sy onder Bíleam neer, en Bíleam se toorn het ontvlam, en hy het die esel met 'n staf geslaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die donkie weer die engel van die Here sien staan, het dit onder Bileam gaan lê. Bileam was woedend. Hy het die donkie met ’n stok geslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die esel die Engel van die HERE sien, gaan sy onder B¡leam lê. Daarop het B¡leam baie kwaad geword en die esel met 'n stok geslaan. |
| Afrikaans 1983 | Die donkie het die Engel van die Here gesien en het onder Bileam gaan lê. Bileam het so kwaad geword dat hy die donkie met 'n stok geslaan het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die donkie die Engel van die Here sien, gaan lê sy onder Bileam. Bileam het kwaad geword en die donkie met sy stok geslaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die donkie weer die Engel van die Here sien, het sy gaan lê onder Bileam. Bileam het baie kwaad geword en hy het haar geslaan met 'n stok. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die donkie hierdie keer die Engel van die Here sien staan, het hy sommer net onder Bileam gaan lê. Bileam het in sy woede die donkie met sy stok toegetakel. |