Numbers 22:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Engel van die HERE het verder gegaan en op 'n nou plek gaan staan, waar geen manier was om regs of links af te draai nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die engel van die Here het toe op ’n ander plek gaan staan waar dit so nou is dat daar nie plek is om links of regs verby te gaan nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Engel van die HERE het weer verder gegaan en bly staan op 'n nou plek waar geen pad was om regs of links uit te draai nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe gaan die Engel van die Here verder en gaan staan in 'n nou plek waar daar nie kans was om na enige kant toe uit te draai nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Engel van die Here beweeg toe verder en gaan staan op 'n nou plek waar daar nie links of regs verbykomkans was nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Engel van die Here gaan toe verder en gaan staan in 'n nou plek waar 'n mens nie kan wegdraai nie, nie links of regs nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Engel van die Here het toe weer ’n ent vorentoe in die pad gaan staan. Hierdie keer was die pad so nou dat daar geen deurkomkans vir die donkie was nie. |