Numbers 22:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die Engel van die HERE het op die pad van die wingerde gestaan, 'n muur aan die een en 'n muur aan die ander kant. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die engel het toe in ’n smal opening tussen twee wingerdmure gaan staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop gaan die Engel van die HERE in 'n hol pad tussen die wingerde staan -- 'n muur duskant en 'n muur anderkant. |
| Afrikaans 1983 | gaan staan die Engel van die Here in 'n smal pad tussen die wingerde, met 'n muur aan weerskante. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe gaan staan die Engel van die Here in 'n smal deurgang tussen die wingerde met 'n tuinmuur aan elke kant. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe gaan staan die Engel van die Here in 'n nou paadjie tussen die wingerde, daar was 'n muur langs elke kant van die paadjie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Engel van die Here het toe gaan staan op ’n plek tussen die wingerde waar die pad baie nou was met ’n muur aan beide kante. |