Numbers 22:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En God het in die nag na Bíleam gekom en vir hom gesê: As die manne kom om jou te roep, staan op en gaan saam met hulle; maar tog die woord wat Ek vir jou sal sê, dit moet jy doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie nag het die Here na Bileam toe gekom en vir hom gesê: “Hierdie mans het jou kom ontbied. Gaan dan nou saam met hulle. Jy mag egter net doen wat Ek vir jou sê.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En God het in die nag na B¡leam gekom en aan hom gesê: As die manne gekom het om jou te roep, staan dan op, gaan met hulle saam; maar net wat Ek jou sê, dit moet jy doen. |
| Afrikaans 1983 | Daardie nag verskyn God toe aan Bileam en sê vir hom: “Die manne het nou gekom om jou te kom haal. Gaan saam met hulle, maar jy mag net doen wat Ek vir jou sê.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God het toe in die nag na Bileam gekom en vir hom gesê: “As die manne gekom het om jou te ontbied, maak jou gereed en gaan saam met hulle; maar slegs dit wat Ek vir jou sê, moet jy doen.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het in die nag na Bileam toe gekom en vir hom gesê: “As die mans gekom het om jou te roep, dan moet jy gereedmaak en saam met hulle gaan. Maar jy moet net doen wat Ek vir jou sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie nag het God weer met Bileam kom praat en vir hom gesê: “Aangesien hierdie manne jou kom haal het, gaan dan maar saam hulle, maar jy mag net doen wat Ek vir jou sê.” |