Numbers 22:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Balak, die seun van Sippor, het alles gesien wat Israel aan die Amoriete gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Balak, die seun van Sippor, was koning van die Moabiete. Hy het gehoor wat die Israeliete alles met die Amoriete gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Balak, die seun van Sippor, sien alles wat Israel die Amoriete aangedoen het, |
| Afrikaans 1983 | Balak seun van Sippor het gehoor van alles wat Israel aan die Amoriete gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Balak, seun van Sippor, het alles gesien wat Israel aan die •Amoriete gedoen het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Balak seun van Sippor het gehoor wat die Israeliete alles gedoen het met die Amoriete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die koning van Moab, Balak die seun van Sippor, hoor wat die Israeliete met die Amoriete gedoen het, |