Numbers 22:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Ek sal jou tot 'n baie groot eer bevorder en alles doen wat jy vir my sê; kom dan tog, vervloek my hierdie volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal jou deeglik vergoed. Ek sal vir jou gee net wat jy vra. Kom tog nou en kom vervloek hierdie volk vir my.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek sal jou baie hoog vereer en alles wat jy my sê, sal ek doen; daarom kom tog, vervloek hierdie volk vir my. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal jou baie goed beloon en alles doen wat jy vir my sê. Kom asseblief en vervloek hierdie volk vir my.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want ek sal jou beslis ryklik beloon, en alles wat jy vra, sal ek doen. Kom asseblief, vervloek vir my hierdie volk.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want ek sal jou baie ryk maak en ek sal alles doen wat jy sê. Kom vervloek nou asseblief hierdie volk vir my.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal jou baie goed betaal vir jou dienste en sal doen net wat jy wil hê. Ek smeek jou: kom tog net hiernatoe en vervloek hierdie vreemde volk.” |