Numbers 22:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Balak het weer vorste gestuur, meer en eerbaarder as hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 Balak het toe weer probeer. Hy het hierdie keer belangriker amptenare as die eerste keer na Bileam toe gestuur.
Afrikaans 1933/1953 Daarop stuur Balak nog weer vorste wat meer en aansienliker was as die ander;
Afrikaans 1983 Balak het toe ander amptenare gestuur, méér en hoër in rang as die voriges.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Balak het weer 'n keer hoë amptenare gestuur, meer en belangriker as die eerstes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Balak stuur toe weer amptenare na Bileam toe. Hulle was meer en belangriker amptenare as die eerste amptenare.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Balak het weer probeer. Hierdie keer het hy nog meer en belangriker mense as die vorige keer gestuur.