Numbers 22:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê God vir Bíleam: Jy mag nie saam met hulle gaan nie; Jy mag die volk nie vloek nie, want hulle is geseënd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie saam met hulle gaan nie,” het God vir Bileam gesê. “Jy mag die volk nie vervloek nie. Ek het hulle geseën.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê God vir B¡leam: Jy mag nie saam met hulle trek nie, jy mag die volk nie vloek nie, want hulle is geseënd. |
| Afrikaans 1983 | Maar God het vir Bileam gesê: “Moenie met hulle saamgaan nie. Jy mag dié volk nie vervloek nie, want hulle is geseën.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar God het vir Bileam gesê: “Jy mag nie saam met hulle gaan nie. Jy mag nie die volk vervloek nie, want hulle is geseënd.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het vir Bileam gesê: “Jy moenie saam met die boodskappers gaan nie. Jy moenie die volk vervloek nie, want Ek het hulle geseën.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Moenie saam met hulle gaan nie,” het God vir Bileam gesê. “Jy mag nie ’n vloek oor hierdie volk uitspreek waarin jy sê dat Ek hulle moet straf nie, want Ek het hulle alreeds met my goedheid geseën.” |