Numbers 22:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Bíleam vir God: Balak, die seun van Sippor, die koning van Moab, het na my gestuur om te sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het vir Hom gesê: “Sippor se seun, Balak, die koning van Moab, het hulle na my toe gestuur met die boodskap: |
| Afrikaans 1933/1953 | En B¡leam het God geantwoord: Balak, die seun van Sippor, die koning van Moab, laat my weet: |
| Afrikaans 1983 | en hy het geantwoord: “Koning Balak van Moab, seun van Sippor, het hulle na my toe gestuur met die boodskap: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bileam het God geantwoord: “Balak, seun van Sippor, die koning van Moab het 'n boodskap vir my gestuur, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Bileam het vir God gesê: “Balak seun van Sippor, koning van Moab, het vir my 'n boodskap gestuur en gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het geantwoord: “Dit is boodskappers van koning Balak van Moab wat vir my moes kom sê: |