Numbers 22:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het weggetrek en laer opgeslaan in die vlaktes van Moab oos van die Jordaan by Jérigo.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het weggetrek en in die vlakte van Moab gaan kamp opslaan. Dit is oos van die Jordaan, reg teenoor Jerigo.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het die kinders van Israel weggetrek en laer opgeslaan in die vlaktes van Moab, oos van die Jordaan van J,rigo.
Afrikaans 1983 Daarna het die Israeliete verder getrek en kamp opgeslaan in die Moabsvlakte teenoor Jerigo, oos van die Jordaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het die Israeliete weggetrek en kamp opgeslaan in die vlaktes van Moab oorkant die Jordaan, teenoor Jerigo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan in die Moab-vlakte anderkant die Jordaan-rivier by die stad Jerigo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete het weer verder getrek en kamp opgeslaan in die vlakte van Moab aan die oostekant van die Jordaanrivier regoor Jerigo.