Numbers 21:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hom en sy seuns en al sy volk verslaan, totdat niemand hom in die lewe oorgebly het nie, en hulle het sy land in besit geneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het toe vir hom en sy seuns en sy volk verslaan totdat daar nie een oorgebly het nie. Hulle het sy land oorgeneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het hom verslaan en sy seuns en sy hele volk, totdat daar niemand van hom oor was wat vrygeraak het nie; en hulle het sy land in besit geneem. |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het vir Og saam met sy seuns en sy hele leër verslaan. Nie een van sy mense het oorgebly nie. Die Israeliete het ook sy land in besit geneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hom, sy seuns en al sy manskappe verslaan totdat daar van hom niemand oor was wat kon ontvlug het nie. Hulle het toe sy land in besit geneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het Og en al sy manne oorwin. Nie een het aangehou lewe nie. Die Israeliete het sy land gevat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Israeliete het hulle toe verslaan. Hulle het koning Og, sy seuns en al sy mense doodgemaak. Hulle het ook sy land ingeneem. |