Numbers 21:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het omgedraai en opgetrek in die pad van Basan, en Og, die koning van Basan, het teen hulle uitgetrek, hy en sy hele volk, na die geveg by Edreï.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het omgedraai en in die rigting van Basan begin marsjeer. Og, die koning van Basan, het teen hulle uitgetrek om by Edreï teen hulle te veg.
Afrikaans 1933/1953 Toe het hulle gedraai en in die rigting van Basan opgetrek. En Og, die koning van Basan, hy en al sy manskappe het hulle tegemoetgetrek na Edr,‹om te veg.
Afrikaans 1983 Hulle het toe weggedraai en in die rigting van Basan getrek. Koning Og van Basan het hulle tegemoet getrek met sy hele leërmag en hulle by Edreï aangeval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het hulle van koers verander en in die rigting van Basan opgetrek. Og, die koning van Basan, het hulle tegemoet getrek, hy en al sy manskappe, vir 'n geveg by Edreï.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het weggedraai en hulle het op die pad na die land Basan gegaan. Koning Og van Basan het gekom om hulle te ontmoet, hy en al sy manne het gekom. Hy wou oorlog maak teen hulle by die stad Edreï.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar het hulle van koers verander en in die rigting van Basan getrek. Koning Og van Basan het sy leër bymekaargekry en hulle aangeval. Die geveg het by Edreï plaasgevind.