Numbers 21:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het Israel dan in die land van die Amoriete gewoon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het toe in die gebied van die Amoriete gaan woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Israel dan gewoon in die land van die Amoriete. |
| Afrikaans 1983 | So het Israel dan in die land van die Amoriete gaan woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Israel het hom gevestig in die land van die Amoriete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het gaan woon in die land van die Amoriete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Israeliete het in die Amoriete se land gaan bly. |