Numbers 21:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van Bamot in die dal, wat in die land Moab is, tot by die top van Pisga wat na Jesimon uitkyk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarvandaan het hulle vertrek na die vallei in die gebied van Moab onder die piek van Pisga, wat op die droë gebied van Jesimon afkyk. |
| Afrikaans 1933/1953 | en van Bamot na die dal wat in die veld van Moab lê, by die top van Pisga, en oor die wildernis afkyk. |
| Afrikaans 1983 | en van Bamot af na die vallei in die gebied van Moab, naby die top van Pisgaberg wat afkyk op die droë wêreld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en van Bamot na die vallei wat in die gebied van Moab is, naby die kruin van die Pisga, wat 'n uitsig bied oor die wildernis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en van Bamot na die vallei wat in die land Moab is, naby die boonste punt van Pisga-berg. Van daar kyk 'n mens af na die droëland. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hiervandaan is hulle verder deur die vallei in die gebied van Moab in tot by die berg Pisga. Van hier af kan jy ver oor die woestyn uitkyk. |