Numbers 21:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van Mattana tot Nahaliël, en van Nahaliël tot by Bamot:
Afrikaans (NLV) 2011 Van daar is hulle na Nagaliël en toe na Bamot toe.
Afrikaans 1933/1953 en van Matt na na Nah liël; en van Nah liël na Bamot;
Afrikaans 1983 van Mattana af na Nagaliël toe, van Nagaliël af na Bamot toe,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en van Mattana af na Nagaliël, en van Nagaliël na Bamot,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) van Mattana na Nagaliël, van Nagaliël na Bamot,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en daarvandaan na Nagliël en van Nagliël af Bamot toe.