Numbers 21:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Israel hierdie lied gesing: Spring op, o put! sing daaroor: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar het Israel hierdie lied gesing: “Borrel op, put! Ons sal daaroor sing. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Israel hierdie lied gesing: Spring op, o put! Besing hom! |
| Afrikaans 1983 | Israel het toe hierdie lied gesing: “Put, lewer jou water, en ons sal daarvan sing! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Israel het daarna hierdie lied gesing: “Wel op, put – sing vir hom! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie tyd het die Israeliete hierdie lied gesing: “Put, jy moet vol water word, hulle moet vir jou sing. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar het die Israeliete hierdie lied gesing: “Put, gee vir ons water; ons sal sing as ons dit sien! |