Numbers 21:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En by die stroom van die spruite wat afloop na die woning van Ar en lê op die grens van Moab. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en die vallei by die spruite wat strek tot by die nedersetting van Ar by die grens met Moab.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en die hang van die spruite wat na die streek van Ar afloop en leun teen die grondgebied van Moab. |
| Afrikaans 1983 | teen die hange langs die spruite wat strek tot by die gebied van Ar en grens aan die gebied van Moab.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die hange van die dale wat afvoer na die woongebied van Ar, aanliggend aan die grondgebied van Moab.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en by die veld tot onder in die valleie, tot waar die stad Ar is, langs die land Moab.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | met die hange van die vallei strek tot by die stad Ar op die grens van Moab.” |