Numbers 21:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarvandaan het hulle weggetrek en laer opgeslaan in die dal van Sared.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is van daar af weg en het by die Seredspruit gekampeer.
Afrikaans 1933/1953 Daarvandaan het hulle weggetrek en laer opgeslaan by die spruit Sered.
Afrikaans 1983 Hulle het daarvandaan weggetrek en kamp opgeslaan in die Seredvallei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van daar af het hulle weggetrek en kamp opgeslaan in die Sereddal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het van daar verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan in die Sered-vallei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het later van daar af weggetrek en kamp opgeslaan in die Seredvallei.