Numbers 21:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Israel het weggetrek en laer opgeslaan in Obot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het toe verder getrek tot by Obot en daar kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die kinders van Israel het weggetrek en laer opgeslaan in Obot. |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het weggetrek en by Obot kamp opgeslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Israeliete het weggetrek en kamp opgeslaan by Obot. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan by Obot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het die Israeliete verder getrek en by Obot kamp opgeslaan. |