Numbers 20:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het die staf voor die aangesig van die HERE geneem, soos Hy hom beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het gemaak soos die Here gesê het en die stok by die ark gaan haal.
Afrikaans 1933/1953 Toe neem Moses die staf voor die aangesig van die HERE weg soos Hy hom beveel het.
Afrikaans 1983 Moses het toe die kierie wat in die tabernakel was, gevat soos die Here hom beveel het
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het die staf uit die teenwoordigheid van die Here geneem, soos Hy hom beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het gedoen wat die Here gesê het. Hy het die kierie gaan haal wat voor die verbondskis was,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het toe die kierie wat in die tabernakel was, gevat soos die Here gesê het,