Numbers 20:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En waarom het julle die vergadering van die HERE in hierdie woestyn gebring, dat ons en ons vee daar sou vrek? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoekom het julle die Here se mense na hierdie woestyn toe gelei sodat ons hier saam met ons vee kan doodgaan? |
| Afrikaans 1933/1953 | En waarom het julle die vergadering van die HERE in hierdie woestyn gebring, dat ons en ons vee daar sou sterwe? |
| Afrikaans 1983 | Waarom het julle die volk van die Here na hierdie woestyn toe gebring, dat ons en ons vee hier moet sterwe? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom het julle die geloofsgemeenskap van die Here na hierdie woestyn gebring? Was dit sodat ons en ons vee hier moet sterf? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom het julle die volk van die Here na hierdie woestyn gebring sodat ons en ons diere hier moet sterf? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom het jy ons na hierdie woestyn toe gebring? Sodat ons en al ons vee kan doodgaan? Is dit wat jy wil hê? |