Numbers 20:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volk het saam met Moses stry en gespreek en gesê: Mag ons tog maar gesterwe het toe ons broers voor die aangesig van die HERE gesterf het!
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het in opstand gekom teen Moses en vir hom gesê: “Ons moes maar liewer saam met die ander voor die Here doodgegaan het!
Afrikaans 1933/1953 En die volk het met Moses getwis, en hulle het gespreek en gesê: Ag, het ons tog maar gesterwe toe ons broers voor die aangesig van die HERE gesterf het!
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volk het Moses verwyt; hulle het gesê: “Ag, as ons maar omgekom het toe ons volksgenote voor die Here omgekom het!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volk het vir Moses beskuldig. Hulle het gesê: “Ons wens ons het ook gesterf toe die Here ons familie laat sterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het vir Moses gesê: “Ons wens ons het liewer saam met die res van ons mense daar by die tent van die Here doodgegaan!