Numbers 20:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die hele vergadering sien dat Aäron dood was, het hulle dertig dae lank oor Aäron getreur, die hele huis van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die mense sien dat Aäron dood is, het die hele Israel 30 dae lank oor hom gerou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die hele vergadering sien dat Aäron gesterf het, het die hele huis van Israel Aäron beween dertig dae lank. |
| Afrikaans 1983 | Toe die hele volk Israel verneem dat Aäron dood is, het hulle almal oor hom getreur, dertig dae lank. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die hele volksvergadering sien dat Aäron gesterf het, het die hele huis van Israel dertig dae lank oor Aäron getreur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en toe die volk besef dat Aäron dood is, het al die Israeliete 30 dae lank oor hom gehuil en getreur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die volk hoor dat Aäron dood is, het hulle ’n volle 30 dae lank oor hom gehuil en getreur. |