Numbers 20:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het met Moses en Aäron gespreek op die berg Hor, aan die kuslyn van die land Edom, en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 By die Horberg, op die grens van Edom, het die Here vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het met Moses en Aäron by die berg Hor, op die grens van die land Edom, gespreek en gesê:
Afrikaans 1983 By Horberg, vlak by die grens van Edom, het die Here vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het vir Moses en Aäron by die berg Hor op die grens van die land Edom gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hor-berg was langs die grens van die land Edom. Die Here het by Hor-berg vir Moses en Aäron gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar het die Here vir Moses en Aäron gesê: