Numbers 20:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel, die hele vergadering, het van Kades af weggetrek en by die berg Hor aangekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is toe weg van Kades af en die groep Israeliete het by die Horberg aangekom.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Israel, die hele vergadering, het van Kades af weggetrek en by die berg Hor gekom.
Afrikaans 1983 Die hele volk Israel het van Kades af versit en by Horberg aangekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete, die hele volksvergadering, het van Kades af weggetrek en by die berg Hor aangekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het weggegaan van Kades, en die hele volk het by Hor-berg gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete het van Kades af weggetrek en by die berg Hor op die grens van Edom aangekom.