Numbers 20:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Edom sê vir hom: Jy mag nie by my verbygaan nie, dat ek nie met die swaard teen jou uittrek nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koning van Edom het hulle geantwoord: “Julle mag nie deur my gebied trek nie! Ek sal met my weermag teen julle uittrek!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Edom antwoord hom: Jy sal deur my nie trek nie, anders sal ek jou met die swaard tegemoettrek. |
| Afrikaans 1983 | Die koning van Edom het egter geantwoord: “Jy mag nie deur my gebied trek nie, want dan trek ek jou met die swaard tegemoet.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Edom het vir hom laat weet: “Jy mag nie deur my gebied trek nie; anders trek ek jou met die swaard tegemoet.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die koning van Edom het geantwoord: “Julle mag nie deur my land gaan nie. As julle dit doen, dan sal ek oorlog maak teen julle.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koning van Edom se antwoord was kort en kragtig: “Bly uit my land uit of maak julle reg vir oorlog!” |